DailyVerses.netOnderwerpeWillekeurige versRegistreer

Psalm 34:17

Die aangesig van die Here is teen die kwaaddoeners,
om hulle gedagtenis van die aarde af uit te roei.
Psalm 34:17 - AFR53

Bybelvers van die dag

Verhef U bo die hemele, o God,
en u heerlikheid bo die hele aarde!

Ontvang die Daaglikse Bybelvers:

Daaglikse kennisgewingE-posFacebookAndroid-appOp u webwerf

Willekeurig Bybelvers

Want die woord van God is lewend en kragtig en skerper as enige tweesnydende swaard, en dring deur tot die skeiding van siel en gees en van gewrigte en murg, en is 'n beoordelaar van die oorlegginge en gedagtes van die hart.Volgende vers!Met beeld

Ondersteun DailyVerses.net

Help my om die Woord van God te versprei:
Skenk